Lofdal Gemeente Swellendam
Lofdal Gemeente Swellendam
  • Видео 91
  • Просмотров 437 520
Julle moet moed hou
(Julle moet moed hou) x2
Want Jesus kom hier aan!
Просмотров: 858

Видео

By Hom skuil my siel
Просмотров 4373 месяца назад
By Hom skuil my siel in die skeur van die Rots Wat staan in n ver dorstig land En daar in Sy liefde daar skuil ek so diep Oorskadu' deur Sy liefdehand Oorskadu' deur Sy liefdehand
Dit is die salwing, die Here se salwing
Просмотров 3633 месяца назад
Dit is die salwing, die Here se salwing Dit is die salwing, wat die jukke breuk!
Jesus Koning van Getsemane
Просмотров 3523 месяца назад
(Jesus Koning van Getsemane) x3 Hy aleen en niemand meer
Daar is niemand soos Jesus
Просмотров 4173 месяца назад
(Daar is Niemand) x2 Daar is Niemand soos Hy
Oorkant die Jordaan
Просмотров 8223 месяца назад
(Oorkant, oorkant, oorkant die Jordaan) x3 Daar sien ek Jesus met Sy witkleed aan (Wit gewas deur die Bloed van die Lam) x3 Daar sien ek Jeaus met Sy witkleed aan
Hou die fort Sy koms is naby!
Просмотров 3663 месяца назад
Hou die fort Sy koms is naby Jesus sê: Hou aan Stuur die antwoord deur Genade Heer, sal ons bly staan!
Ek is met vars vreugde olie gesalf
Просмотров 7803 месяца назад
Ek is met vars vreugde olie gesalf Ek is vry in die Heilige Gees Met my mond sal ek sing Om Hulde te bring Aan die Naam van Jesus my Heer!
Dit laat my so lekker sing
Просмотров 1,7 тыс.3 месяца назад
Lofdal Gemeente lewer 'n item by die Suid-Kaap Streek Saamtrek.
I choose You again and again!
Просмотров 5115 месяцев назад
I choose You again and again!
Because He loves me so
Просмотров 3705 месяцев назад
Because He loves me so
Prys die Here! Verlustig jou in Hom!
Просмотров 4145 месяцев назад
Prys die Here! Verlustig jou in Hom!
Jesus kom verby en tel my op
Просмотров 3605 месяцев назад
Jesus kom verby en tel my op
Ons sal sing en juig van blydskap
Просмотров 5825 месяцев назад
Ons sal sing en juig van blydskap
Dit was nie om te oordeel nie
Просмотров 3065 месяцев назад
Dit was nie om te oordeel nie
Hou my Hou my
Просмотров 1,3 тыс.10 месяцев назад
Hou my Hou my
Dig by U
Просмотров 66710 месяцев назад
Dig by U
Here ek het u so nodig.
Просмотров 1,3 тыс.Год назад
Here ek het u so nodig.
Ons gaan sing en juig van blydskap
Просмотров 1,6 тыс.Год назад
Ons gaan sing en juig van blydskap
Ons vat die Evangelie van Hoop orals waar ons kan. Die boodskap van Hoop!
Просмотров 1,1 тыс.Год назад
Ons vat die Evangelie van Hoop orals waar ons kan. Die boodskap van Hoop!
Die Genade van die Here is genoeg!
Просмотров 2,9 тыс.Год назад
Die Genade van die Here is genoeg!
(Kyk hoe rol die bloed oor Sy wange) x3 Op die Heuwel van Golgota!
Просмотров 1,8 тыс.Год назад
(Kyk hoe rol die bloed oor Sy wange) x3 Op die Heuwel van Golgota!
(Geloof wankel nie, wankel vertrou die Heer) x2 (Geloof) x2 wankel nie vertrou die Heer!
Просмотров 631Год назад
(Geloof wankel nie, wankel vertrou die Heer) x2 (Geloof) x2 wankel nie vertrou die Heer!
"Battles" wat ek nie moes wen
Просмотров 9202 года назад
"Battles" wat ek nie moes wen
God is wie Hy is!
Просмотров 4,3 тыс.2 года назад
God is wie Hy is!
Ons gaan juig daar in die Hemel
Просмотров 20 тыс.2 года назад
Ons gaan juig daar in die Hemel
Kom uit!
Просмотров 9 тыс.2 года назад
Kom uit!
There is still Power in the Name of Jesus
Просмотров 8 тыс.2 года назад
There is still Power in the Name of Jesus
Baie is salig in Jesus vandag, wat van jou?
Просмотров 6 тыс.2 года назад
Baie is salig in Jesus vandag, wat van jou?
Na u kruis kom ek o Heer
Просмотров 2,1 тыс.2 года назад
Na u kruis kom ek o Heer

Комментарии

  • @gerritdutoit4833
    @gerritdutoit4833 10 дней назад

    Wat 'n voorreg om sonder inperking jou God in die kerk te mag dien, aanbid en verheerlik!

  • @Abor-Abor
    @Abor-Abor Месяц назад

    Suster sing vir Jesus❤ Ameni

  • @Abor-Abor
    @Abor-Abor 2 месяца назад

    Dit lyk en klink bje geseend🔥🔥🔥

  • @LeethonAdams
    @LeethonAdams 3 месяца назад

    Amen 🙏🙏🙏

  • @matildadewet5923
    @matildadewet5923 5 месяцев назад

    HERE ek prys U dit is die waarheid

  • @JeromeMoosa-t5w
    @JeromeMoosa-t5w 5 месяцев назад

    Amen

  • @MagdaPrinsloo-xm7qy
    @MagdaPrinsloo-xm7qy 6 месяцев назад

    Hallelujah praise Die Here 👏🙌🙌👏🙌🙌

  • @mirandaerasmus8233
    @mirandaerasmus8233 7 месяцев назад

    Ek het ook al gewonder wat van die broer geword het.

  • @AndreFarao
    @AndreFarao 8 месяцев назад

    Amen 🙏🙌 dnki Here

  • @user-rh5yr9tp1f
    @user-rh5yr9tp1f 10 месяцев назад

    Amen 🙏🙏

  • @user-rh5yr9tp1f
    @user-rh5yr9tp1f 10 месяцев назад

    Amen 🙏 amen 🙏🙏

  • @carlisledick9172
    @carlisledick9172 11 месяцев назад

    So so sad a man of god like you has be come silent on RUclips

  • @hannelierossouw6034
    @hannelierossouw6034 Год назад

    Prys die HERE AL DIE LOF EN EER KOM GOD TOE 🙏🙏 Dt is so LEKKER om die HERE te loof en prys hallelujah 🙌🙌🙌

  • @samanthawilliams1499
    @samanthawilliams1499 Год назад

    Hallelujah ons moet bly op die ou weg,Amen❤

  • @CharlenedeFin-wx6gx
    @CharlenedeFin-wx6gx Год назад

    ❤👏👏🙏🛐🛐👋👋🙌🙌🙌🙌🙌🙌

  • @wendyengelbrecht5623
    @wendyengelbrecht5623 Год назад

    Og dt lyk leker❤

  • @jolinelinderd9881
    @jolinelinderd9881 Год назад

    Dankie pastoor God het gespreek met sy kinders baie dankie

  • @carlisledick9172
    @carlisledick9172 Год назад

    Why have you become silent pastor

  • @lenaanton7002
    @lenaanton7002 Год назад

    This song is blessing me even the voice that is caming out praise the Lord

  • @naomiharmse8810
    @naomiharmse8810 Год назад

    Glory

  • @naomiharmse8810
    @naomiharmse8810 Год назад

    Joh Here ek aanbid U

  • @mirandaerasmus8233
    @mirandaerasmus8233 2 года назад

    Ai hoe stig die Woord my nie nou nie. Here ek vertrou U. Dankie Pastoor Groenewald. Hou meit net die evangelie.

  • @suzanneswarts222
    @suzanneswarts222 2 года назад

    Amen

  • @junatepaulsen6408
    @junatepaulsen6408 2 года назад

    Daai suster kan darem sing!🙏🙏💙🔥🔥

  • @lenieconradie3846
    @lenieconradie3846 2 года назад

    Dankie past ek sit in my sitkamer en ek sing saam U is meer werd vir my as goud amen

  • @aswillontong703
    @aswillontong703 2 года назад

    Wonderlike boodskap dit is so soos u daar sê Baie glo Maar daar is nog twyfelagtigheid die here is met u hy neem u die hoogtes in want u is erinstig met God se woord en ek persoonlik kyk altyd uit vir u se boodskape hou aan pastoor met die goeie werk ek hoop net Dat ek nog die geleentheid sal kry net om u te ontmoet

  • @elizabethnero2636
    @elizabethnero2636 2 года назад

    Powerful hymn,Anointing

  • @aswillontong703
    @aswillontong703 2 года назад

    Dit is sowaar die Here is Baie meer werd as silver, en goud prys die Here vir wie Hy waarlik is

  • @melvynmentoor5057
    @melvynmentoor5057 2 года назад

    Amen

  • @dianneriddles7729
    @dianneriddles7729 2 года назад

    Dankie Here

  • @patriciaanderson2428
    @patriciaanderson2428 2 года назад

    Pragtig prys die Here

  • @cablechina9518
    @cablechina9518 2 года назад

    So true,Pastor

  • @francoisbritz5023
    @francoisbritz5023 2 года назад

    Geseënd sal jul gemeente wees!

  • @carlisledick9172
    @carlisledick9172 2 года назад

    Praise the Lord thank you pastor never give Up keep your trust lord 👍

  • @brigittegamaxas7462
    @brigittegamaxas7462 2 года назад

    Regte pinkster diens Prys Hom

  • @brigittegamaxas7462
    @brigittegamaxas7462 2 года назад

    Regte pinkster bediening Prys Hom

  • @dendalinelinks9892
    @dendalinelinks9892 2 года назад

    Dankie vir die Woord🙌🙌🙌

  • @susanswartz5747
    @susanswartz5747 2 года назад

    HALLELUJAH ... alles tot U eer HERE JESUS

  • @susieboys2320
    @susieboys2320 2 года назад

    Halleluja... Waarlik U is vir my meer werd as silwer .... 🙌🙌🙌

  • @res4550
    @res4550 2 года назад

    Please take a full video

  • @mirandaerasmus8233
    @mirandaerasmus8233 2 года назад

    Wat n voorreg om na die woord te kon luister. Gemeente van Swellendam se dankie vir die Godsman wat die Here op jul pad gestuur het.

    • @groenray
      @groenray 2 года назад

      Die Here seen u.

  • @niklaasmouton8440
    @niklaasmouton8440 3 года назад

    Ek is baie lief vir hierdie bediening.

  • @johnf.t6238
    @johnf.t6238 3 года назад

    Glory to God, this is how youth should really look like, Godly and presentable

  • @niklaasmouton7341
    @niklaasmouton7341 3 года назад

    Dankie kinders van die HERE !!!!!!!!!....

  • @bernadettelebereki8709
    @bernadettelebereki8709 3 года назад

    Amen vir die lewende Woord 🇳🇦❤️🙏

  • @mildredpretorius9564
    @mildredpretorius9564 3 года назад

    Amen 👏🙌 WOORD wat ons in dié tyd nodig het So baie gebeur deesdae in ons Pinkster kerke JESUS IT'S ALL ABOUT YOU

  • @isaacbredenkamp7333
    @isaacbredenkamp7333 3 года назад

    Amen, Pastor Groenewald. Wonderlike Prediker. Hou aan met die Goeie Werke saam met Juf. Groenewald

  • @jacquesjohn3860
    @jacquesjohn3860 3 года назад

    Amen pastoor baie dankie vir die pragtige kragtige boodskap ek is op hierdie oomblik in so n situasie oor iets wat ek nie saam stem oor dinge wat in die kerk gebeer nie toe besluit ek dis beter dat ek by die huis sit ek het vanaand gebid en God gevra wat mut ek dun toe het ek u diens gekyk van 11/07/2021 en toe raak dt my so diep ek het nt aan die huil gegaan en gese dankie Here en x vra vir God vir n 2de bevestiging en ek kom op hierdie diens af van u en weer begin my trane te loop ek se dankie vir die Here dat Hy u gebruik het om vir my die antwoord te bring u is ryklik geseen Amen 🙏

    • @groenray
      @groenray 3 года назад

      Die Here is die kenner van ons harte. Ek is baie bly die Here kon met u praat deur hierdie 2 boodskappe. Ek bid vir u. Die Here gaan u optel. Pastoor Groenewald.

  • @margelatutrandafirulgalben3156
    @margelatutrandafirulgalben3156 3 года назад

    Very nice music. But there is only one,holy,universal and apostolic Church founded by Jesus Christ himself at Pentecost in Jerusalem. The Orthodox Church.

  • @thebittertruthdiebitterwaa2625
    @thebittertruthdiebitterwaa2625 3 года назад

    Here dankie vir die woord